Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk.+ Daar sal aardbewings op die een plek ná die ander wees, en daar sal ook voedseltekorte wees.+ Hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*+

  • Lukas 21:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het hy vir hulle gesê: “Nasie sal teen nasie opstaan+ en koninkryk teen koninkryk.+ 11 Daar sal groot aardbewings wees, en voedseltekorte en vreeslike siektes op die een plek ná die ander.+ Mense sal skrikwekkende dinge sien, en daar sal groot tekens van die hemel af wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel