Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 7:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Pasop vir die valse profete+ wat in skaapsklere+ na julle toe kom maar wat in werklikheid wolwe is wat julle wil verskeur.+

  • 1 Timoteus 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar die geïnspireerde woord* sê duidelik dat party in latere tye afvallig sal word van die geloof omdat hulle sal luister na misleidende geïnspireerde woorde*+ en leringe van demone,

  • 2 Petrus 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Daar was egter ook valse profete onder die volk, en net so sal daar valse onderrigters onder julle wees.+ Hulle sal stilletjies skadelike sektes inbring en sal selfs die eienaar verwerp wat hulle gekoop het.+ As gevolg hiervan sal hulle vinnig vernietig word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel