23 Dit sal ’n verskriklike tyd wees vir die swanger vrouens en vir dié wat in daardie dae ’n baba borsvoed!+ Want die mense in die land sal baie ly, en hierdie volk sal swaar gestraf word.
14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, u weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking+ kom, en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak in die bloed van die Lam.+