-
Lukas 21:25, 26Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 “En daar sal tekens in die son en maan en sterre wees,+ en die nasies van die aarde sal bang wees en sal nie weet wat om te doen nie as gevolg van die gedreun en onstuimigheid van die see. 26 Mense sal flou word van vrees en spanning as gevolg van die dinge wat oor die bewoonde aarde kom, want die kragte van die hemel sal geskud word.
-