29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son donker word,+ en die maan sal nie sy lig gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.+
24 “Maar in daardie dae, ná daardie verdrukking, sal die son donker word, en die maan sal nie sy lig gee nie,+25 en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte wat in die hemel is, sal geskud word.