Markus 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee, en hulle het almal daaruit gedrink.+ Lukas 22:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy dieselfde met die beker gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig* word deur my bloed,+ wat vir julle uitgestort sal word.+
23 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee, en hulle het almal daaruit gedrink.+
20 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy dieselfde met die beker gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig* word deur my bloed,+ wat vir julle uitgestort sal word.+