Matteus 20:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Markus 14:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En hy het vir hulle gesê: “Dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie uitgestort sal word.+
28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
24 En hy het vir hulle gesê: “Dit beteken my ‘bloed+ van die verbond’,+ wat vir baie uitgestort sal word.+