Lukas 22:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Want watter een is groter: die een wat eet* of die een wat bedien? Is dit nie die een wat eet* nie? Maar onder julle is ek soos die een wat bedien.+ Johannes 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 As ek, die Here en Leermeester, julle voete gewas het,+ dan behoort julle ook* mekaar se voete te was.+ Filippense 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Nee, hy het alles opgegee en soos ’n slaaf geword+ en ’n mens* geword.+
27 Want watter een is groter: die een wat eet* of die een wat bedien? Is dit nie die een wat eet* nie? Maar onder julle is ek soos die een wat bedien.+
14 As ek, die Here en Leermeester, julle voete gewas het,+ dan behoort julle ook* mekaar se voete te was.+