Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe het hy vir hulle ’n illustrasie vertel oor waarom dit nodig is om altyd te bid en nie moed op te gee nie.+

  • Romeine 12:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+

  • Efesiërs 6:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hou ook aan om by elke geleentheid in gees te bid+ met elke vorm van gebed en smeekgebede. Bly dus wakker, en doen heeltyd smeekgebede vir al die heiliges.

  • 1 Petrus 4:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar die einde van alles het naby gekom. Wees dus verstandig*+ en wees waaksaam* wanneer dit kom by gebede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel