-
Matteus 9:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 En ’n vrou wat 12 jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ het van agter af gekom en aan die fraiings van sy bo-kleed geraak,+ 21 want sy het heeltyd vir haarself gesê: “As ek net aan sy bo-kleed raak, sal ek gesond word.” 22 Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: “Moenie moed verloor nie, dogter! Jou geloof het jou gesond gemaak.”+ En die vrou het op daardie oomblik gesond geword.+
-