Lukas 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die Fees van die Ongesuurde Brode, wat die Pasga+ genoem word, het nader gekom.+ Lukas 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die dag van die Ongesuurde Brode het toe aangebreek, die dag waarop die Pasga-offer geslag moet word.+
7 Die dag van die Ongesuurde Brode het toe aangebreek, die dag waarop die Pasga-offer geslag moet word.+