Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Julle moet hierdie dag herdenk, en julle moet in al julle geslagte ’n fees vir Jehovah vier op hierdie dag. Dit is ’n permanente wetsbepaling dat julle hierdie dag vier.

  • Eksodus 12:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Vanaf die aand van die 14de dag van die eerste maand tot op die aand van die 21ste dag van die maand moet julle ongesuurde brood eet.+

  • Deuteronomium 16:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Onthou die maand Abib,* en vier die Pasga vir Jehovah julle God,+ want in die maand Abib het Jehovah julle God julle in die nag uit Egipte uitgelei.+ 2 En julle moet die Pasga-offer vir Jehovah julle God offer,+ uit die kleinvee en die beeste,+ op die plek wat Jehovah vir sy naam uitkies.+

  • Matteus 26:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Op die eerste dag van die Ongesuurde Brode+ het die dissipels na Jesus toe gekom en gevra: “Waar wil u hê moet ons gaan voorberei sodat u die Pasga kan eet?”+

  • Markus 14:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 En op die eerste dag van die Ongesuurde Brode,+ die dag waarop die Pasga-offer geslag word,+ het sy dissipels vir hom gevra: “Waar wil u hê moet ons gaan voorberei sodat u die Pasga kan eet?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel