Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Numeri 24:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal hom sien, maar nie nou nie.

      Ek sal na hom kyk, maar nie binnekort nie.

      ’n Ster+ sal uit Jakob kom,

      en ’n septer+ sal uit Israel opkom.+

      En hy sal beslis die voorkop van Moab* verpletter,+

      en die skedel van al die gewelddadige soldate.

  • Lukas 7:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Hulle almal was verbaas, en hulle het God begin loof en gesê: “’n Groot profeet het onder ons verskyn,”+ en: “God het aandag aan sy volk geskenk.”+

  • Johannes 1:45
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie daar in die Wet van Moses en die boeke van die profete geskryf is. Hy is Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”

  • Johannes 6:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe die mense die wonderwerk* sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is beslis die Profeet wat in die wêreld sou inkom.”+

  • Handelinge 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want Moses het gesê: ‘Jehovah* julle God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.+ Julle moet luister na alles wat hy vir julle sê.+

  • Handelinge 7:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 “Dit is die Moses wat vir die Israeliete gesê het: ‘God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel