Psalm 40:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het ek gesê: “Kyk, ek het gekom. In die boekrol is daar oor my geskryf.+ Psalm 118:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Geseënd is die een wat in die naam van Jehovah kom.+ Ons seën julle uit die huis van Jehovah. Sagaria 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wees baie bly, o dogter van Sion. Roep van vreugde uit, o dogter van Jerusalem. Jou koning kom na jou toe.+ Hy is regverdig en bring redding,*hy is nederig+ en ry op ’n donkie,op die vul* van ’n donkie.+ Matteus 3:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+
9 Wees baie bly, o dogter van Sion. Roep van vreugde uit, o dogter van Jerusalem. Jou koning kom na jou toe.+ Hy is regverdig en bring redding,*hy is nederig+ en ry op ’n donkie,op die vul* van ’n donkie.+
11 Ek doop julle met water omdat julle berou getoon het,+ maar die een wat ná my kom, is sterker as ek, en ek is nie waardig om sy sandale uit te trek nie.+ Hy sal julle doop met heilige gees+ en met vuur.+