Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ook die vark,+ want dit het hoewe wat heeltemal gesplete is, maar dit herkou nie. Dit is vir julle onrein. 8 Julle mag nie van hulle vleis eet of aan hulle dooie liggaam raak nie. Hulle is vir julle onrein.+

  • Deuteronomium 14:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En ook die vark, want dit het gesplete hoewe, maar dit herkou nie. Dit is vir julle onrein. Julle mag nie hulle vleis eet of aan hulle karkasse raak nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel