31 Hy het hulle ook begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly en verwerp moet word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak moet word+ en drie dae later moet opstaan.+
31 want hy was besig om sy dissipels te leer. Hy het vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan verraai word en aan mense oorgelewer word, en hulle sal hom doodmaak,+ maar al word hy doodgemaak, sal hy drie dae later opstaan.”+
22 maar hy het gesê: “Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouermanne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+