Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 As u wil, vergewe asseblief hulle sonde.+ Maar as u nie wil nie, wis my dan asseblief uit u boek uit wat u geskryf het.”+

  • Daniël 12:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “Gedurende daardie tyd sal Miʹgael*+ opstaan, die groot prins+ wat tot voordeel van jou volk staan. En daar sal ’n moeilike tyd aanbreek soos daar nie was vandat ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie. En gedurende daardie tyd sal jou volk gered word,+ elkeen wat in die boek opgeskryf is.+

  • Filippense 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Ja, ek vra jou ook, as ’n ware medewerker, om hierdie vrouens by te staan. Hulle het hard saam met my gewerk vir die goeie nuus, net soos Klemens en die res van my medewerkers, wie se name in die boek van die lewe is.+

  • Openbaring 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Die een wat oorwin,+ sal dus wit klere dra,+ en ek sal sy naam glad nie uit die boek van die lewe+ uitwis nie, maar ek sal voor my Vader en voor sy engele sê dat ek sy naam ken.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel