Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Boodskappe aan Sardis (1-6), Filadelfia (7-13), Laodisea (14-22)

Openbaring 3:1

Voetnote

  • *

    Lett. “naam”.

Kruisverwysings

  • +Op 1:4; 4:5
  • +Op 1:13, 16
  • +Jak 2:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 30

    2003/5/15, bl. 16-17

    Openbaring se klimaks, bl. 30, 54-55

Openbaring 3:2

Kruisverwysings

  • +Lu 21:34; Ef 5:15; 1Te 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 55-56

Openbaring 3:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:11
  • +Op 16:15
  • +Mt 24:42; Lu 12:37, 39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/1, bl. 13-14

    2003/5/15, bl. 17

    Openbaring se klimaks, bl. 31-32, 55-56

Openbaring 3:4

Voetnote

  • *

    Lett. “’n paar name”.

Kruisverwysings

  • +Jak 1:27
  • +Op 6:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 56

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 17

Openbaring 3:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:4
  • +Op 4:4; 19:8
  • +Flp 4:3
  • +Lu 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/1, bl. 15

    2003/5/15, bl. 17

    1987/9/1, bl. 29

    Openbaring se klimaks, bl. 56, 102-103

Openbaring 3:7

Kruisverwysings

  • +Joh 6:69; Heb 7:26
  • +Op 3:14; 19:11
  • +Jes 22:22; Lu 1:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2003/5/15, bl. 17

    Openbaring se klimaks, bl. 58-60, 63

Openbaring 3:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:9; 2Kor 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 60-61, 62-65

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 17

    1989/4/1, bl. 12

Openbaring 3:9

Voetnote

  • *

    Of “laat eer bewys”.

Kruisverwysings

  • +Ro 2:28; Op 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 60-62, 63-64

Openbaring 3:10

Voetnote

  • *

    Of moontlik “die voorbeeld van my volharding gevolg het”.

Kruisverwysings

  • +Lu 8:15; 21:19; 2Ti 2:12; Heb 10:36; 12:3
  • +2Te 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 31-32, 61-62

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 18

    1999/12/1, bl. 16

Openbaring 3:11

Kruisverwysings

  • +Op 2:16
  • +Jak 1:12; Op 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 21

    2003/5/15, bl. 18

    Openbaring se klimaks, bl. 61

Openbaring 3:12

Kruisverwysings

  • +Op 22:3, 4
  • +Heb 12:22; Op 21:2
  • +Op 14:1; 19:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Antwoorde op Bybelvrae, artikel 145

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2003/5/15, bl. 18-19

    Openbaring se klimaks, bl. 64-65, 280, 292

Openbaring 3:14

Kruisverwysings

  • +Kol 4:16
  • +2Kor 1:20
  • +Joh 1:14; Op 19:11
  • +Joh 18:37; 1Ti 6:13; Op 1:5
  • +Spr 8:22; Kol 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/6/1, bl. 27

    2008/12/15, bl. 13

    2003/5/15, bl. 19

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Redenering, bl. 99

    Drie-eenheid, bl. 14

Openbaring 3:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

    1989/4/1, bl. 13

Openbaring 3:16

Kruisverwysings

  • +2Kor 9:2
  • +Spr 25:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 66-67

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

Openbaring 3:17

Kruisverwysings

  • +Ho 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 27-28

    Die Wagtoring,

    2006/1/1, bl. 22

    1989/4/1, bl. 13

    Openbaring se klimaks, bl. 67-68

Openbaring 3:18

Voetnote

  • *

    Of “gelouter”.

Kruisverwysings

  • +Op 16:15
  • +Ps 19:8
  • +1Ti 6:17-19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2007/3/15, bl. 14

    2003/5/15, bl. 19

    2002/10/1, bl. 21-22

    2001/12/15, bl. 32

    Openbaring se klimaks, bl. 68-71

Openbaring 3:19

Kruisverwysings

  • +Spr 3:12
  • +Op 2:5; 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 71

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19

Openbaring 3:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 71-72

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 19-20

Openbaring 3:21

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:4; Op 12:11
  • +Mt 19:28; Lu 22:28-30; Op 2:26
  • +Heb 10:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 72-73

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 20

Openbaring 3:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 73

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 3:1Op 1:4; 4:5
Op. 3:1Op 1:13, 16
Op. 3:1Jak 2:26
Op. 3:2Lu 21:34; Ef 5:15; 1Te 5:6
Op. 3:32Kor 7:11
Op. 3:3Op 16:15
Op. 3:3Mt 24:42; Lu 12:37, 39
Op. 3:4Jak 1:27
Op. 3:4Op 6:11
Op. 3:5Flp 4:3
Op. 3:5Lu 12:8
Op. 3:51Jo 5:4
Op. 3:5Op 4:4; 19:8
Op. 3:7Joh 6:69; Heb 7:26
Op. 3:7Op 3:14; 19:11
Op. 3:7Jes 22:22; Lu 1:32
Op. 3:81Kor 16:9; 2Kor 2:12
Op. 3:9Ro 2:28; Op 2:9
Op. 3:10Lu 8:15; 21:19; 2Ti 2:12; Heb 10:36; 12:3
Op. 3:102Te 3:3
Op. 3:11Op 2:16
Op. 3:11Jak 1:12; Op 2:10
Op. 3:12Op 22:3, 4
Op. 3:12Heb 12:22; Op 21:2
Op. 3:12Op 14:1; 19:12
Op. 3:14Kol 4:16
Op. 3:142Kor 1:20
Op. 3:14Joh 1:14; Op 19:11
Op. 3:14Joh 18:37; 1Ti 6:13; Op 1:5
Op. 3:14Spr 8:22; Kol 1:15
Op. 3:162Kor 9:2
Op. 3:16Spr 25:13
Op. 3:17Ho 12:8
Op. 3:18Op 16:15
Op. 3:18Ps 19:8
Op. 3:181Ti 6:17-19
Op. 3:19Spr 3:12
Op. 3:19Op 2:5; 3:3
Op. 3:211Jo 5:4; Op 12:11
Op. 3:21Mt 19:28; Lu 22:28-30; Op 2:26
Op. 3:21Heb 10:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 3:1-22

’n Openbaring aan Johannes

3 “Skryf aan die engel van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste van God+ en die sewe sterre+ het: ‘Ek ken jou dade, dat jy die reputasie* het dat jy lewend is, maar jy is dood.+ 2 Bly wakker,+ en versterk die oorblywende dinge wat op die punt was om te sterf, want ek het gevind dat jou werke nie ten volle voor my God gedoen is nie. 3 Onthou dan wat jy ontvang het en wat jy gehoor het, en hou aan om dit te bewaar, en toon berou.+ Ja, as jy nie wakker word nie, sal ek soos ’n dief kom,+ en jy sal glad nie weet in watter uur ek op jou sal afkom nie.+

4 “‘Maar jy het ’n paar persone* in Sardis wat nie hulle klere onrein gemaak het nie,+ en hulle sal in wit klere saam met my loop+ omdat hulle dit waardig is. 5 Die een wat oorwin,+ sal dus wit klere dra,+ en ek sal sy naam glad nie uit die boek van die lewe+ uitwis nie, maar ek sal voor my Vader en voor sy engele sê dat ek sy naam ken.+ 6 Laat die een wat ore het, hoor wat die gees vir die gemeentes sê.’

7 “Skryf aan die engel van die gemeente in Filadelʹfia: Hierdie dinge sê hy wat heilig is,+ wat waar is,+ wat die sleutel van Dawid het,+ wat oopmaak sodat niemand sal sluit nie, en sluit sodat niemand oopmaak nie: 8 ‘Ek ken jou dade – kyk! ek het ’n deur voor jou oopgemaak,+ wat niemand kan sluit nie. En ek weet dat jy ’n bietjie krag het, en jy het my woord bewaar en was getrou aan my naam. 9 Kyk! Daar is dié uit die sinagoge van Satan, wat sê dat hulle Jode is, en tog is hulle nie+ – hulle lieg. Ek sal hulle laat kom en voor jou voete laat neerbuig* en hulle laat weet dat ek jou liefgehad het. 10 Omdat jy die woord oor my volharding bewaar het,*+ sal ek jou ook bewaar in die uur wanneer ek die hele aarde gaan ondersoek+ om dié wat daarop woon, te toets. 11 Ek kom gou.+ Hou vas aan wat jy het, sodat niemand jou kroon wegneem nie.+

12 “‘Ek sal die een wat oorwin, ’n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal beslis nie meer daar uitgaan nie. Ek sal die naam van my God op hom skryf+ en die naam van die stad van my God, die Nuwe Jerusalem,+ wat uit die hemel van my God af neerdaal, en my eie nuwe naam.+ 13 Laat die een wat ore het, hoor wat die gees vir die gemeentes sê.’

14 “Skryf aan die engel van die gemeente in Laodiseʹa:+ Hierdie dinge sê die Amen,+ die getroue en ware+ getuie,+ die begin van die skepping deur God:+ 15 ‘Ek ken jou dade, dat jy nie koud of warm is nie. Ek wens jy was koud of anders warm. 16 Omdat jy dan nou lou is en nie warm+ of koud+ nie, gaan ek jou uit my mond spoeg. 17 Jy sê: “Ek is ryk+ en het rykdom verkry en het niks nodig nie,” maar jy weet nie dat jy bejammer moet word en dat jy arm en blind en kaal is nie. 18 Daarom raai ek jou aan om by my goud te koop wat deur vuur gesuiwer* is, sodat jy ryk kan word, sowel as wit klere, sodat jy jou kan aantrek en nie skaam hoef te voel omdat ander jou kaal liggaam sien nie,+ en ook oogsalf om in jou oë te smeer,+ sodat jy kan sien.+

19 “‘Almal vir wie ek lief is, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+ 20 Kyk! Ek staan by die deur en klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal ek in sy huis inkom en die aandmaal saam met hom eet, en hy saam met my. 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+ 22 Laat die een wat ore het, hoor wat die gees vir die gemeentes sê.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel