21 Hy het ook vir hulle gesê: “’n Lamp word tog nie gebring om onder ’n emmer* of onder ’n bed gesit te word nie, of hoe? Word dit nie gebring om op ’n lampstaander gesit te word nie?+
16 “Niemand steek ’n lamp aan en bedek dit met ’n houer of sit dit onder ’n bed nie. Hy sit dit eerder op ’n lampstaander, sodat dié wat inkom, die lig kan sien.+