Matteus 24:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Ek verseker julle: Hier sal beslis nie ’n klip op ’n klip gelos word wat nie afgebreek sal word nie.”+ Markus 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Maar Jesus het vir hom gesê: “Sien jy hierdie groot geboue? Hier sal beslis nie ’n klip op ’n klip gelos word wat nie afgebreek sal word nie.”+ Lukas 21:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 het hy gesê: “Die dae kom wanneer al hierdie dinge wat julle sien, afgebreek sal word. Daar sal nie ’n klip op ’n klip gelos word nie.”+
2 Toe het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Ek verseker julle: Hier sal beslis nie ’n klip op ’n klip gelos word wat nie afgebreek sal word nie.”+
2 Maar Jesus het vir hom gesê: “Sien jy hierdie groot geboue? Hier sal beslis nie ’n klip op ’n klip gelos word wat nie afgebreek sal word nie.”+
6 het hy gesê: “Die dae kom wanneer al hierdie dinge wat julle sien, afgebreek sal word. Daar sal nie ’n klip op ’n klip gelos word nie.”+