Matteus 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+ Markus 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge tot ’n einde gaan kom?”+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+
4 “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge tot ’n einde gaan kom?”+