Matteus 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+ Lukas 21:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het hulle vir hom gevra: “Leermeester, wanneer sal hierdie dinge dan gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge gaan plaasvind?”+
3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+
7 Toe het hulle vir hom gevra: “Leermeester, wanneer sal hierdie dinge dan gebeur, en wat sal die teken wees dat al hierdie dinge gaan plaasvind?”+