Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 18:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Pilatus het vir hom gesê: “Wat is waarheid?”

      Nadat hy dit gesê het, het hy weer uitgegaan en vir die Jode gesê: “Ek vind niks waaraan hy skuldig is nie.+

  • Hebreërs 7:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want dit is gepas vir ons om so ’n hoëpriester te hê wat lojaal, onskuldig, onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars en hoër as die hemel is.+

  • 1 Petrus 2:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+ 22 Hy het nooit gesondig nie,+ en hy het nooit iets bedriegliks gesê nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel