Matteus 16:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand my volgeling wil word, moet hy ophou om vir homself te lewe* en sy folterpaal* optel en aanhou om my te volg.+ Johannes 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel sodat julle ook moet doen wat ek vir julle gedoen het.+
24 Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “As iemand my volgeling wil word, moet hy ophou om vir homself te lewe* en sy folterpaal* optel en aanhou om my te volg.+
15 Want ek het vir julle die voorbeeld gestel sodat julle ook moet doen wat ek vir julle gedoen het.+