-
Lukas 24:9-11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 en hulle het van die graf* af weggegaan en al hierdie dinge vir die Elf en vir al die ander gaan vertel.+ 10 Hulle was Maria Magdalena, Johanna en Maria, die ma van Jakobus. En die res van die vrouens wat saam met hulle was, het ook hierdie dinge vir die apostels vertel. 11 Maar hulle het gedink dat die vrouens hierdie dinge opmaak, en hulle wou hulle nie glo nie.
-