Johannes 7:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Die Skrifgedeelte sê die volgende oor enigiemand wat geloof in my stel: ‘Uit sy binneste sal strome van lewende water vloei.’”+ Romeine 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+ 1 Johannes 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons insig* gegee sodat ons die kennis van die ware God kan verkry. En ons is in eenheid met die ware God,+ deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God en die ewige lewe.+
38 Die Skrifgedeelte sê die volgende oor enigiemand wat geloof in my stel: ‘Uit sy binneste sal strome van lewende water vloei.’”+
23 Want die betaling vir sonde is die dood,+ maar die gawe wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons insig* gegee sodat ons die kennis van die ware God kan verkry. En ons is in eenheid met die ware God,+ deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God en die ewige lewe.+