-
Deuteronomium 31:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 “Julle moet hierdie Wetboek+ neem en dit langs die ark+ van die verbond van Jehovah julle God neersit, en daar sal dit as ’n getuie teen julle dien. 27 Want ek weet goed dat julle opstandig+ en hardkoppig+ is. As julle so opstandig teen Jehovah is terwyl ek nog lewe en by julle is, hoeveel opstandiger sal julle dan nie ná my dood wees nie!
-