Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Handelinge 2:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: God het julle duidelik laat sien dat Jesus die Nasarener deur hom gestuur is. Soos julle weet, het God deur middel van hom kragtige werke, wonderwerke en tekens onder julle gedoen.+

  • 2 Petrus 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel