Psalm 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+ Lukas 9:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 ’n Stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+
7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+ Vandag het ek jou vader geword.+
35 ’n Stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+