Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat ek die besluit van Jehovah verkondig.

      Hy het vir my gesê: “Jy is my seun.+

      Vandag het ek jou vader geword.+

  • Matteus 17:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ses dae later het Jesus vir Petrus en Jakobus en sy broer Johannes saamgeneem en hulle alleen teen ’n hoë berg opgeneem.+

  • Matteus 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk oor hulle gekom, en ’n stem het uit die wolk gesê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het.+ Luister na hom.”+

  • Markus 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 ’n Wolk het gevorm en oor hulle gekom, en ’n stem+ het uit die wolk gesê: “Dit is my Seun, die geliefde.+ Luister na hom.”+

  • Lukas 9:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 ’n Stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel