Johannes 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Bly in eenheid met my, en ek sal in eenheid met julle bly. ’n Takkie kan nie vanself vrugte dra as dit nie in die wingerdstok bly nie, en net so kan julle ook nie vrugte dra as julle nie in eenheid met my bly nie.+
4 Bly in eenheid met my, en ek sal in eenheid met julle bly. ’n Takkie kan nie vanself vrugte dra as dit nie in die wingerdstok bly nie, en net so kan julle ook nie vrugte dra as julle nie in eenheid met my bly nie.+