Matteus 26:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het een van die Twaalf, die een wat Judas Iskaʹriot+ genoem is, na die hoofpriesters toe gegaan+ 15 en gevra: “Wat sal julle vir my gee om hom aan julle te verraai?”+ Hulle het vir hom 30 silwerstukke+ aangebied. Johannes 12:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gevra:
14 Toe het een van die Twaalf, die een wat Judas Iskaʹriot+ genoem is, na die hoofpriesters toe gegaan+ 15 en gevra: “Wat sal julle vir my gee om hom aan julle te verraai?”+ Hulle het vir hom 30 silwerstukke+ aangebied.
4 Maar Judas Iskaʹriot,+ een van sy dissipels, wat op die punt gestaan het om hom te verraai, het gevra: