Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 8:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Jehovah het my voortgebring as die begin van sy weg,+

      die eerste van sy werke van lank gelede.+

  • Johannes 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En nou, Vader, verheerlik my met die eer wat ek by u gehad het voordat die wêreld daar was.+

  • Filippense 2:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Al was hy soos God,*+ het hy dit nooit eens oorweeg om homself aan God te probeer gelykstel nie.+ 7 Nee, hy het alles opgegee en soos ’n slaaf geword+ en ’n mens* geword.+

  • Kolossense 1:15-17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Hy is die beeld van die onsigbare God,+ die eersgeborene van die hele skepping,+ 16 want deur middel van hom is alle ander dinge in die hemel en op die aarde geskep, die sigbare dinge en die onsigbare dinge,+ of dit nou trone of heerskappye of regerings of owerhede is. Alle ander dinge is deur hom en vir hom geskep.+ 17 En hy het voor alle ander dinge bestaan,+ en deur middel van hom is alle ander dinge geskep,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel