-
Jesaja 53:2, 3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Hy sal soos ’n takkie+ voor hom* opkom, soos ’n wortel in dorre grond.
Hy het nie ’n indrukwekkende vorm of enige prag nie.+
En wanneer ons hom sien, trek sy voorkoms ons nie tot hom aan nie.
3 Mense het op hom neergesien en hom vermy.+
Hy was ’n man wat pyn sou leer ken* en wat met siekte bekend was.
Dit was asof ons sy gesig nie kon sien nie.*
Daar is op hom neergesien, en ons het hom as onbelangrik beskou.+
-