Matteus 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom. En kyk! die hemel het oopgegaan,+ en hy* het gesien hoe God se gees soos ’n duif neerdaal en op hom* kom.+
16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom. En kyk! die hemel het oopgegaan,+ en hy* het gesien hoe God se gees soos ’n duif neerdaal en op hom* kom.+