6 Nadat hy hierdie dinge gesê het, het hy op die grond gespoeg en klei met die speeksel gemaak en die klei op die man se oë gesmeer+ 7 en vir hom gesê: “Gaan was jou in die bad Siloʹam.” (Siloʹam word as “uitgestuur” vertaal.) En hy het gegaan en hom gewas, en toe hy terugkom, kon hy sien.+