Johannes 14:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En nou het ek dit vir julle vertel voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit wel gebeur.+ Johannes 16:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Tog het ek hierdie dinge vir julle gesê sodat julle sal onthou dat ek dit vir julle gesê het wanneer die uur daarvoor aanbreek.+ “Ek het hierdie dinge nie van die begin af vir julle gesê nie, omdat ek by julle was.
29 En nou het ek dit vir julle vertel voordat dit gebeur, sodat julle kan glo wanneer dit wel gebeur.+
4 Tog het ek hierdie dinge vir julle gesê sodat julle sal onthou dat ek dit vir julle gesê het wanneer die uur daarvoor aanbreek.+ “Ek het hierdie dinge nie van die begin af vir julle gesê nie, omdat ek by julle was.