Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+ 3 Filippus en Bartolomeʹus,+ Tomas+ en Matteʹus,+ die belastinggaarder,* Jakobus, die seun van Alfeʹus, en Taddeʹus,

  • Lukas 6:13, 14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En toe dit dag word, het hy sy dissipels na hom toe geroep en 12 van hulle uitgekies, wat hy ook apostels genoem het:+ 14 Simon, wat hy ook Petrus genoem het, sy broer Andreʹas, Jakobus, Johannes, Filippus,+ Bartolomeʹus,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel