Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 10:25-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 ’n Man wat die Wet goed geken het, het opgestaan om hom te toets en het gevra: “Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?”+ 26 Hy het vir hom gevra: “Wat staan in die Wet geskryf? Wat het jy daarin gelees?” 27 Hy het geantwoord: “‘Jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met al jou krag en met jou hele verstand’,+ en ‘jou naaste soos jouself’.”+ 28 Hy het vir hom gesê: “Jy het reg geantwoord. Hou aan om dit te doen, en jy sal die lewe ontvang.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel