Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel*+ en al jou krag.*+

  • Deuteronomium 10:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+

  • Josua 22:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maar sorg net dat julle die gebod en die Wet uitvoer wat Moses, die kneg van Jehovah, aan julle gegee het:+ Julle moet Jehovah julle God liefhê,+ al sy weë volg,+ gehoorsaam wees aan sy gebooie,+ lojaal bly aan hom+ en hom met julle hele hart en met julle hele siel*+ dien.”+

  • Markus 12:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 en jy moet Jehovah* jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel* en met jou hele verstand en met al jou krag.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel