Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+

  • 1 Korintiërs 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek spoor julle dan nou almal aan, broers, deur die naam van ons Here Jesus Christus, om verenig te wees in wat julle sê en om nie enige verdeeldhede onder julle te hê nie,+ maar om heeltemal verenig te wees in dieselfde denke en in dieselfde opinie.+

  • Galasiërs 3:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Daar is nie Jood of Griek nie,+ daar is nie slaaf of vryman nie,+ daar is nie man of vrou nie,+ want julle is almal een in eenheid met Christus Jesus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel