Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 Terwyl hy nog gepraat het, het Judas, een van die Twaalf, daar aangekom. Daar was ’n groot skare by hom wat swaarde en knuppels by hulle gehad het en wat deur die hoofpriesters en die ouermanne van die volk gestuur is.+

  • Markus 14:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 En onmiddellik, terwyl hy nog gepraat het, het Judas, een van die Twaalf, daar aangekom. Daar was ’n skare by hom wat swaarde en knuppels by hulle gehad het en wat deur die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en die ouermanne gestuur is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel