Psalm 22:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Almal wat my sien, spot my.+ Hulle skud hulle kop terwyl hulle met my spot en sê:+ Psalm 34:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy bewaar al sy bene,en nie een van hulle is gebreek nie.+ Psalm 69:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Maar hulle het vir my gif* as voedsel gegee,+en toe ek dors was, het hulle my asyn laat drink.+ Psalm 118:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die steen wat die bouers verwerp het,het die belangrikste hoeksteen* geword.+ Jesaja 50:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaanen dat hulle die baard op my wange uittrek. Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+ Jesaja 53:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Mense het op hom neergesien en hom vermy.+ Hy was ’n man wat pyn sou leer ken* en wat met siekte bekend was. Dit was asof ons sy gesig nie kon sien nie.* Daar is op hom neergesien, en ons het hom as onbelangrik beskou.+ Jesaja 53:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor.+ Weens ons sondes het hy verskriklik gely.+ Hy is gestraf sodat ons vrede kon hê,+en weens sy wonde is ons genees.+
6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaanen dat hulle die baard op my wange uittrek. Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+
3 Mense het op hom neergesien en hom vermy.+ Hy was ’n man wat pyn sou leer ken* en wat met siekte bekend was. Dit was asof ons sy gesig nie kon sien nie.* Daar is op hom neergesien, en ons het hom as onbelangrik beskou.+
5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor.+ Weens ons sondes het hy verskriklik gely.+ Hy is gestraf sodat ons vrede kon hê,+en weens sy wonde is ons genees.+