Deuteronomium 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “As julle Jehovah julle God van daar af soek, as julle met julle hele hart en julle hele siel* na hom soek,+ sal julle hom beslis ook vind.+ Psalm 145:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ Romeine 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.
29 “As julle Jehovah julle God van daar af soek, as julle met julle hele hart en julle hele siel* na hom soek,+ sal julle hom beslis ook vind.+
20 Sy onsigbare eienskappe, ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ word van die wêreld se skepping af duidelik gesien omdat dit waargeneem kan word in die dinge wat gemaak is.+ Daarom het hulle geen verskoning nie.