11 Tot op hierdie uur is ons nog steeds honger+ en dors+ en het ons skaars klere aan* en word ons geslaan*+ en is ons dakloos 12 en werk ons hard met ons eie hande.+ Wanneer ons beledig word, seën ons.+ Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig.+
9 Broers, julle onthou sekerlik ons harde werk en hoe ons ons ingespan het. En toe ons die goeie nuus van God aan julle verkondig het, het ons dag en nag gewerk om nie ’n duur las vir enigeen van julle te wees nie.+