Romeine 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hou aan om dié te seën wat julle vervolg.+ Seën en moenie vervloek nie.+ 1 Petrus 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moenie een slegte daad met ’n ander slegte daad terugbetaal+ of een belediging met ’n ander belediging nie.+ Betaal eerder terug met ’n seën,+ want julle is geroep om ander te seën, sodat julle ’n seën kan ontvang.
9 Moenie een slegte daad met ’n ander slegte daad terugbetaal+ of een belediging met ’n ander belediging nie.+ Betaal eerder terug met ’n seën,+ want julle is geroep om ander te seën, sodat julle ’n seën kan ontvang.