Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Net vleis met sy lewe* – sy bloed+ – mag julle nie eet nie.+

  • Levitikus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “‘Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed eet nie.’”+

  • Levitikus 17:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.

  • 1 Samuel 14:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Die manne het gulsig op die vyande se besittings toegesak, en hulle het skape en beeste en kalwers geneem en dit op die grond geslag, en hulle het die vleis met bloed en al geëet.+ 33 Toe het Saul die volgende berig gekry: “Kyk! Die manne sondig teen Jehovah deur vleis saam met die bloed te eet.”+ Hy het gesê: “Julle was ontrou. Rol nou dadelik ’n groot klip na my toe.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel