10 “‘As enigiemand van die huis van Israel of enige uitlander wat onder julle woon, enige bloed eet,+ sal ek die persoon wat die bloed eet, beslis verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei.
13 “‘As een van die Israeliete of ’n uitlander wat onder julle woon, gaan jag en ’n wilde dier of ’n voël vang wat geëet mag word, moet hy die bloed uitgooi+ en dit met stof bedek.
20 maar dat ons aan hulle moet skryf om hulle te weerhou van dinge wat deur afgode besoedel is,+ van seksuele onsedelikheid,*+ van wat verwurg is* en van bloed.+
29 Weerhou julle van dinge wat aan afgode geoffer is,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.*+ As julle sorg dat julle wegbly van hierdie dinge, sal julle voorspoedig wees. Mag dit goed gaan met julle!”*
25 En ons het die gelowiges uit die nasies skriftelik laat weet van ons besluit dat hulle hulle moet weerhou van afgodsoffers,+ van bloed,+ van wat verwurg is*+ en van seksuele onsedelikheid.”*+