Deuteronomium 34:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar daar was nooit weer so ’n profeet in Israel nie. Jehovah het Moses+ van aangesig tot aangesig geken.+ Handelinge 7:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 “Dit is die Moses wat vir die Israeliete gesê het: ‘God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.’+
10 Maar daar was nooit weer so ’n profeet in Israel nie. Jehovah het Moses+ van aangesig tot aangesig geken.+
37 “Dit is die Moses wat vir die Israeliete gesê het: ‘God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.’+