-
Handelinge 17:26, 27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 En hy het uit een mens+ elke nasie van die mensdom gemaak om op die hele aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye bepaal en die grense gestel van waar mense sou woon.+ 27 Want God wil hê dat mense hom moet soek, dat hulle hom ernstig moet soek* en hom werklik vind,+ want hy is eintlik nie ver van elkeen van ons af nie.
-